Page 1 of 1

Krieger 6mm dasher prefit en komponente aangepas

Posted: Tue Sep 19, 2023 7:47 pm
by Emile Scholtz
Dag almal

Krieger medium palma 28”6mm Dasher 1:7.5 twist prefit vir Defiance. 200 skote geskiet. Kom saam 200 Peterson dasher brass Once fired en Whidden Dies set met n bushing. Sal stoor permit reel sodra aansoek in is. R18500 Gunsmith sal hom op ander aksie kan sit dan sal hy kan finish op 27duim. Posgeld vir koper. Kan my kontak op 060 778 5009

Emile
Harrismith

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente

Posted: Wed Sep 20, 2023 2:49 pm
by Emile Scholtz
Kan my kontak vir foto’s. Kan pakkie opsplit ook.

Groete
Emile

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente

Posted: Thu Sep 21, 2023 12:02 pm
by Emile Scholtz
Dag manne. Die komponente is weer beskikbaar. Gaan dit opbreek as volg.
Krieger 6dasher prefit loop-R11500
Peterson 6 dasher doppe x 200 beskikbaar. R3200/100.
Whidden 6dasher dies en competition seater R2500.
As iemand hele pakket vat R18500.
Groete Emile.

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente aangepas

Posted: Thu Sep 21, 2023 1:41 pm
by joe rocket
Ek dal die Matryse neem

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente aangepas

Posted: Thu Sep 21, 2023 3:53 pm
by Emile Scholtz
Dag manne

Diez en prefit loop is verkoop dankie.

Net Peterson doppe oor.

Groete
Emile

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente aangepas

Posted: Sun Sep 24, 2023 9:41 am
by Emile Scholtz
100 doppe verkoop.

Nog 100 doppe oor

Re: Krieger 6mm dasher prefit en komponente aangepas

Posted: Mon Oct 02, 2023 7:32 am
by Emile Scholtz
Môre Almal

Daar nog 50 x Peterson 6mm dasher doppe oor R1600