Page 1 of 1

Vortex Strike Eagle FFP 5-25X56 EBR7C

Posted: Mon Sep 18, 2023 4:35 pm
by dawiec
Middag manne

Bogenoemde 34mm scope is in die mark
Scope is spotless en sluit throwlever en sunshade in.
Ons kan gesels oor die MDT ringe as iemand belangstel.
Prys R17 500 en sluit courier/posgeld uit.

Mooiloop

Re: Vortex Strike Eagle FFP 5-25X56 EBR7C

Posted: Tue Sep 19, 2023 1:38 pm
by dawiec
ek gaan die prys meer kompeterend maak teenoor wat dit in winkels kos. prys aangepas na R17 500

Re: Vortex Strike Eagle FFP 5-25X56 EBR7C

Posted: Tue Oct 03, 2023 11:55 am
by dawiec
verkoop dankie