Page 1 of 1
Infinite Arms
Posted: Mon Sep 11, 2023 3:38 pm
by swc-tr
Middag mense, wie ken Infinite Arms, geweer vervaardiger in RSA? Enige inligting sal waardeer word.
20230911_111313.jpg
20230911_111535.jpg
20230911_111544.jpg
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Re: Infinite Arms
Posted: Mon Sep 11, 2023 4:10 pm
by Arnold
Hierdie is Lock n Load wat hulle eie aksie maak om die Proof lope op te sit, volgens 'n kennis wat een het. Die aksie lyk nie sleg nie.
Re: Infinite Arms
Posted: Mon Sep 11, 2023 10:55 pm
by nicolvisagie
Goeie naand.
Het self vir my n infinite arms aksie met proof loop aangeskaf. Heel gelukkig met aksie en loop. Stuur my n Pm dan kan ek jou in kontak sit met die regte mense.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 8:04 am
by Capt. Yoda
Is die aksie n 700 clone?
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 8:04 am
by nicolvisagie
Netso ja
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 8:43 am
by swc-tr
Capt. Yoda wrote: Tue Sep 12, 2023 8:04 am
Is die aksie n 700 clone?
Wat ek gesien het is dat dit dieselfde footprint het as die Rem M700. Daar eindig dit.
Grendel is gladnie M700 clone nie, dit het 3 locking lugs (ala X-max), vet bolt body, ens.
Lyk na goeie aksie, net jammer daar is bittermin bemarking waarvan ek bewus is.
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 8:59 am
by Capt. Yoda
swc-tr wrote: Tue Sep 12, 2023 8:43 am
Capt. Yoda wrote: Tue Sep 12, 2023 8:04 am
Is die aksie n 700 clone?
Wat ek gesien het is dat dit dieselfde footprint het as die Rem M700. Daar eindig dit.
Grendel is gladnie M700 clone nie, dit het 3 locking lugs (ala X-max), vet bolt body, ens.
Lyk na goeie aksie, net jammer daar is bittermin bemarking waarvan ek bewus is.
Dankie, ja ek bedoel eintlik die footprint laat mens darem kolwe kan kry
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 9:42 am
by Bigfoot
nicolvisagie wrote: Mon Sep 11, 2023 10:55 pm
Goeie naand.
Het self vir my n infinite arms aksie met proof loop aangeskaf. Heel gelukkig met aksie en loop. Stuur my n Pm dan kan ek jou in kontak sit met die regte mense.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hijack
Where is this range?
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 9:49 am
by swc-tr
I'm guessing Krokodilspruit, close to Piet Joubert Roger.
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 9:50 am
by nicolvisagie
Krokodilspruit inderdaad
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 12:35 pm
by Glocked
nicolvisagie wrote: Mon Sep 11, 2023 10:55 pm
Goeie naand.
Het self vir my n infinite arms aksie met proof loop aangeskaf. Heel gelukkig met aksie en loop. Stuur my n Pm dan kan ek jou in kontak sit met die regte mense.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nog 'n Hi-Jack...
Kan jy bietjie meer info gee op die kolf wat jy daar opt het asb ?
Re: Infinite Arms
Posted: Tue Sep 12, 2023 12:38 pm
by nicolvisagie
Kolf is Forged Carbon kolf, kom van VSA
Die manne by Locknload voer alles in.
Laatweet dan sit ek julle met die regte manne in kontak.
Sent from my iPhone using Tapatalk