Frontier Range Master
Posted: Fri Sep 08, 2023 2:45 pm
Hi almal,
Het enigiemand ervaring met Frontier Range Master koeels?
https://frontierguns.co.za/frontier-range-master/
Ek is nuuskierig oor dit vir 120gr in Grendel en 165gr in 308Win vir plinking.
Hoe sal daardie geelkoper wees op loopleeftyd?
Hoe lyk hulle i.t.v. akkuraatheid en kwaliteitsbeheer?
Hoe sou hulle vergelyk met ander soortgelyke opsies, soos bv. Impala?
Ek verwag nie dat hulle in die Scenar of Berger Target klas gaan wees nie, maar hul prys maak hulle dalk 'n opsie vir iets.
Dankie