6mmBR Nuwe Lapua doppe en Forster dies
Posted: Fri Sep 01, 2023 4:51 pm
Dag manne ek het dies en 100 nuwe Lapua doppe vir 6mmBR Norma te koop. Ek het dit gekoop om 'n nuwe geweer te bou maar SAPS en hulle regulasies het my moed gebreek.
6mmBR Norma Forster dies - R950
100 x nuwe Lapua 6mmBR doppe - R1950 (Ek dink daar is 101 doppe in die box)
6mmBR Norma Forster dies - R950
100 x nuwe Lapua 6mmBR doppe - R1950 (Ek dink daar is 101 doppe in die box)