Instap koelkamer - Te koop
Posted: Thu Aug 31, 2023 6:03 am
Goeie dag almal,
Instap koelkamer te koop @ R38,000 R34,000 ona.
Reeds uitmekaar gehaal. Gereed vir oplaai.
Die muur en dak panele is 75mm dik Polistireen met Wit Chromadeck plaat aan weerskante.
Genoeg dak, muur en vloer panele om 'n 4m * 3m * 2.4m hoƫ koelkamer te bou.
2* volledige swaaideure, met aparte dik plastiek hang stroke (hang gordyne).
2* rolle gegalvaniseerde plate, om as beskerming bo-oor Chromadeck vloer panele te plaas.
24,000BTU 3-fase condensor met 3-waaier enkel-fase evaporator.
Elektriese DB-kas, met breakers ens.
Groete,
Cassie (Benoni)
082 4een2 5drie44