Carbon Fiber Bipod - FTR
Posted: Mon Aug 28, 2023 8:52 am
Goeie Dag,
Ek plaas my Carbon Fiber bipod in die mark,oorspronklik gebou deur Henk Venter.
Hy monteer met Anschutz rail aan kolf vas d.m.v 2 skroefies en 2 nuts wat in die rail inskuif.
Daar is spaar stel skroefies en nuts wat ek ook saam sal gee.
Rede vir verkoop : Ek kon nie my FTR projek genoeg vlerke gee nie.
R2500, Courier guy ingesluit.
Kontak my op my sell O79 dubbel 8,dubbel 8, 2O3.