Page 1 of 1
Icons ens
Posted: Wed Feb 15, 2012 4:13 pm
by ablm468
Manne hoe maak mens om al die icons en smileys trug te kry, die manne dink seker ek's moer nors want ek kan nie die smileys gebruik nie.
Hulp word waardeer.
Dankie
Hansman
Re: Icons ens
Posted: Wed Feb 15, 2012 4:53 pm
by Boskraai
Goeie dag Hansman,
Jy moet jou profile onder modify profile - lay out verander na standard.
Ek hoop jy kom reg.
Bosrkraai
Re: Icons ens
Posted: Wed Feb 15, 2012 6:05 pm
by Geno
Oom Hansie,
Gee my 'n lui dan praat ek Oom deur die proses.
Nul-agt-2-vyf-354100
Groete,
Eugene