Page 1 of 1

Verskeie .224 punte te koop

Posted: Sun Aug 27, 2023 12:14 pm
by JGZ
Goeiedag,

Ek maak kas skoon. Het die volgende punte wat moet huis kry:

Hornady 55gr VMAX 100 R490
Hornady 53gr VMAX 100 R490
Berger OTM TAC 77gr 65 R500
Hornady 73gr ELD MATCH 90 R540
Hornady 75gr BTHP MATCH 64 R320
Sierra 55gr Blitzking 100 R800

Posgeld vir die koper of kom tel by my op in Rawsonville.

Whatsapp 083vierses7een575

Re: Verskeie .224 punte te koop

Posted: Wed Aug 30, 2023 6:02 am
by Nico Harris
Ek sal die 53gr vmaxe neem asb.

Re: Verskeie .224 punte te koop

Posted: Wed Aug 30, 2023 11:03 pm
by Pappabeer
Ek sal die 55gr V-maxe neem asb. Stuur sommer my en Nico se koele saam, ons is beide in Zululand, dan deel ons die posgeld.

082 nege nul vyf 2620

Re: Verskeie .224 punte te koop

Posted: Mon Sep 04, 2023 6:14 pm
by JGZ
55gr en 53gr vmaxe verkoop aan Nico en Dewald.

Re: Verskeie .224 punte te koop

Posted: Mon Sep 04, 2023 10:24 pm
by Jacques.308
Skaaf nog so bietjie aan die blitzkings se prys dan sal ek hulle vat

Sent from my SM-S901E using Tapatalk