Page 1 of 1

Kestrel 4000

Posted: Sat Aug 26, 2023 6:48 pm
by Richard Palthe
Kestrel 4000 weather meter
In volle werkende toestand met wind vane wat op n tripod vaskom.
Hy het al gewerk maar is goed opgepas.
R3600 en ek PUDO hom vir jou.
Groete
Richard

Re: Kestrel 4000

Posted: Sat Nov 04, 2023 6:02 am
by Richard Palthe
Prys aangepas na R3000.
WhatsApp my op nul722001109 vir meer inligting.
Groete

Re: Kestrel 4000

Posted: Sat Nov 04, 2023 8:53 pm
by Richard Palthe
Verkoop dankie