Page 1 of 1

Gesoek - Howa 1500 LA toebehore

Posted: Thu Aug 24, 2023 8:58 pm
by Glocked
Naand manne

Terwyl ek vir die lisensie wag vir my 6.5PRC, wil ek solank die nodige bymekaar maak, en voor ek alles buut gaan koop, sit iemand dalk met iets wat ek nodig het.

Ek is opsoek na 'n kolf, verkieslik iets soos 'n GRS Laminated kolf, of 'n A5 copy tipe, Howa LA.

En dan 'n 20MOA rail vir die LA ?

Groete

Re: Gesoek - Howa 1500 LA toebehore

Posted: Fri Aug 25, 2023 7:29 am
by PaulM
Môresê.

Ek kan verseker vir Sus-Tac aanbeveel vir die rail en ringe. Hulle AWE-ringe werk met verskillende "bushes" waarmee jy nog enigiets van 10 tot 40 MOA
kan wen. Gaan sommer uit die staanspoor vir 'n rail en ringe om soveel as moontlik van jou teleskoop se interne verstelling te kan gebruik.

Re: Gesoek - Howa 1500 LA toebehore

Posted: Fri Aug 25, 2023 7:41 am
by Kolhasie
Ek het een smoking guns se kolwe vir howa LA met verstelbare wang stuk. Dalk nie presies wat jy soek nie

Re: Gesoek - Howa 1500 LA toebehore

Posted: Fri Aug 25, 2023 9:55 pm
by Glocked
Kolhasie wrote: Fri Aug 25, 2023 7:41 am Ek het een smoking guns se kolwe vir howa LA met verstelbare wang stuk. Dalk nie presies wat jy soek nie
PM gestuur