Page 1 of 1

Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Tue Aug 22, 2023 7:35 pm
by Ajviljoen260rem
Dagse,

Ekt die volgende geweer namens n pel van my pa tekoop. Hy is in 1987 gekoop en die geweersak en scope gaan saam. Die geweer is tans by die eienaar se huis in Stormsriviermond Ooskaap,

Die oom reken hyt minder as 100 skote geskiet, meer in die orde van 50/60 skote. Hyt laas in 2003 5/6 skote geskiet se hy.

Die oom wil graag R18 000.00 vir hom he en ek reken hy sal onderhandel ook.

Ek plaas fotos ook saam,

Japie Conradie o76 4seve9 7716

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Tue Aug 22, 2023 7:59 pm
by Ajviljoen260rem
Hier is hulle

Groete Adriaan
06b9ad6e-48bb-45a5-bba7-f4f0e3cba3b3.jpeg
3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpeg
f4a30e61-2ce8-4216-a823-39b335bd6cc0.jpeg
3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpeg

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Tue Aug 22, 2023 8:42 pm
by Lategan1
Ajviljoen260rem wrote: Tue Aug 22, 2023 7:59 pm Hier is hulle

Groete Adriaan06b9ad6e-48bb-45a5-bba7-f4f0e3cba3b3.jpeg3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpegf4a30e61-2ce8-4216-a823-39b335bd6cc0.jpeg3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpeg
Ek kontak gou iemand.

Beste.

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Tue Aug 22, 2023 9:01 pm
by Lategan1
Lategan1 wrote: Tue Aug 22, 2023 8:42 pm
Ajviljoen260rem wrote: Tue Aug 22, 2023 7:59 pm Hier is hulle

Groete Adriaan06b9ad6e-48bb-45a5-bba7-f4f0e3cba3b3.jpeg3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpegf4a30e61-2ce8-4216-a823-39b335bd6cc0.jpeg3138c297-8fed-4512-a2a4-61aeda37b016.jpeg
Ek kontak gou iemand.

Beste.
Dankie, nee dankie.

Hierdie is pragstuk vir regte prys.

Beste.

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Thu Aug 24, 2023 9:20 am
by Ajviljoen260rem
Bump

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Thu Aug 24, 2023 9:41 am
by Riaan Kriel
Advertensie aangestuur vir iemand wat die naweek gesĂȘ het hy is opsoek na n 30-06

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Fri Aug 25, 2023 1:55 pm
by Ajviljoen260rem
Bump

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Fri Aug 25, 2023 3:55 pm
by Capt. Yoda
Daai roer is nog brand new! Baie lekker koop die vir n baie lekker geweer

Re: Sako AV model 30-06 tekoop

Posted: Sat Aug 26, 2023 2:58 pm
by Ajviljoen260rem
Verkoop, dankie manne

Groete