Page 1 of 1

APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Sun Aug 20, 2023 10:02 pm
by Induna
Hi

Ek het 2x APC chassis te koop vir die Howa kort aksies.

Albei is in n goeie toestand. Ek wou 2 gewere bou op hierdie chassis, maar het daai boot laat vaar.

Prys: R5000 elk (uitsluitende courier)

Kontak my gerus per DM vir meer inligting.

Jacques

Re: APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Sun Sep 10, 2023 10:51 am
by Induna
stootjie...

Re: APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Mon Jan 12, 2026 5:48 pm
by Induna
Items is steeds beskikbaar

Re: APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Tue Jan 13, 2026 4:37 pm
by Nico Harris
Stuur nommer asb.

Re: APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Wed Jan 14, 2026 6:56 am
by Induna
Nico Harris wrote: Tue Jan 13, 2026 4:37 pm Stuur nommer asb.
Hi Nico,

ek het my nommer vir jou ge-DM.

Re: APC Chassis vir Howa kort aksie

Posted: Thu Jul 23, 2026 1:04 pm
by 30-0Kwes
Hello daar. Ek vat ‘n kans, is daar nog 1 beskikbaar?

Groete,