Page 1 of 1

Opruim van herlaaikamer - herlaaitoerusting

Posted: Sun Aug 20, 2023 8:40 pm
by Francois L
1. .308 Win Redding Type S Match die set. 3 Dies met titanium bushing. R3000

2. 22-250 Rem Redding bushing style die set. Body die met neck sizing die en titanium bushing. R2000

3. 22-250 Rem Forster Ultra Micrometer Seater die. R1500

Foto's kan per Wattsapp gestuur word.

Koerier is vir koper se rekening. Ek is tussen Prieska en Groblershoop.

My telnr: 0728113200