Page 1 of 1
Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Sun Aug 20, 2023 4:48 pm
by tripodmvr
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Mon Aug 21, 2023 7:00 am
by blaser
wonder wat sal die prys wees
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Mon Aug 21, 2023 7:01 am
by Geno
blaser wrote: Mon Aug 21, 2023 7:00 am
wonder wat sal die prys wees
Tussen R21k en R23k
https://helber.co.za/product/speed-tracker-mach-4/
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Mon Aug 21, 2023 7:13 pm
by jdpretorius
Eina !....black-sam, dan stoei ek maar met n ProChrono
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Mon Aug 21, 2023 8:40 pm
by TFDADD
Klink na 'n fantastiese produk.
Hierdie eienskap van die produk pla egter -
Measurable speed up to 1200 m/s
Dit is rofweg ± 3 937 voet per sekond - net kort van Mach 4 (± 4 000 vps.)
Heelwat kalibers haal gemaklik 4 000 + vps en dit is dus bo die vermoë van die apparaat.
Teen daardie prys sou mens verwag dat koeël spoed op tot ± 5 000 vps gemeet sou kon word.
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Mon Aug 21, 2023 10:14 pm
by Gideon@1
Mach 1 = 1125.33 fps of 343 m/s
Mach 4 = 4501.31 fps of 1372 m/s
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Tue Aug 22, 2023 8:24 am
by Capt. Yoda
TFDADD wrote: Mon Aug 21, 2023 8:40 pm
Klink na 'n fantastiese produk.
Hierdie eienskap van die produk pla egter -
Measurable speed up to 1200 m/s
Dit is rofweg ± 3 937 voet per sekond - net kort van Mach 4 (± 4 000 vps.)
Heelwat kalibers haal gemaklik 4 000 + vps en dit is dus bo die vermoë van die apparaat.
Teen daardie prys sou mens verwag dat koeël spoed op tot ± 5 000 vps gemeet sou kon word.
Soos Gideon se dis oor die 4500fps so jy kan maar daai Crony koop hy sal jou 30-378Weatherby met n 125gr koel kan meet
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Tue Aug 22, 2023 8:46 am
by Arnold
Daar is sekerlik kalibers wat buite die spec val maar gelukkig is die spec bekend en daardie mense wat die weerligstrale skiet hoef dan nie die tool te probeer gebruik vir iets wat dit nie kan doen nie.
Hierdie is 'n baie nice stukkie gereedskap en het sy eie beperkings soos wat die Magnetospeed, Labradar en ander kronograwe ook hulle beperkings het.
Re: Nuwe Doppler Radar Chrony
Posted: Tue Aug 22, 2023 9:51 am
by TFDADD
Gideon@1, let op dat spesifikasies meld duidelik 1200 m/s is maksimum en dit is ± 3937 vps.
Neem ook in ag dat hoogte bo seespieël en ander faktore ook spoed van die algemeen gebruikte term Mach, op verskillende hoogtes en omstandighede bepaal.
Mach
Mach is a speed measurement based on the speed of sound. Since sound travels at different speeds in different conditions, the calculations here are given for 20°C in dry air at sea level. Mach is typically used in aviation and space exploration.
Arnold, jy is reg, dit is 'n baie oulike produk.