Page 1 of 1

Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 1:01 pm
by Hano243
Middag Manne

Ek vra hulp met .223 1/8 Twist asb

68gr Hornady BTHP
Loop lengte: 609
Dop kapasiteit: 30.9gr
Dop Lengte: 44.6
TPL: 59mm
Primer: Federal SR
S321 25.3gr
Spoed: 3270ft/s Chrony op 5m.

Die geweer skiet mooi groepe, ek wil net seker maak of die druk veilig is.

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:01 pm
by tripodmvr
Die node met 'n 55gr koeël en 24 duim loop is by 3250vps met S321. Met die spoed wat jy met die 68gr BTHP kry dui die druk op 81K psi (maks 62K psi).

Indien jy nie erge druk sien nie is die spoed verkeerd. Watter chrony is gebruik? Is jy dalk in die lande gelaai?

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:05 pm
by Dale SH
Your load is predicted to be running at +- >77000 PSI
You are playing with the Lions balls.
Your burn rate is also off the chart and I suspect that you may have the bullet in the rifling.

Somchem comparative data for reference.

69gr SIERRA SP BARREL Length 24"INCH
57.4 COL
Start 22.6 2769 fps
Max 25.2 3005 fps

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:05 pm
by Dale SH
I see Uncle three legs types faster than me.

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:13 pm
by tripodmvr
I am glad that we are not contradicting ourselves.

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:14 pm
by Dale SH
I was just wondering how you can type that fast with a damaged hand ?

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:42 pm
by Hano243
tripodmvr wrote: Sun Aug 20, 2023 2:01 pm Die node met 'n 55gr koeël en 24 duim loop is by 3250vps met S321. Met die spoed wat jy met die 68gr BTHP kry dui die druk op 81K psi (maks 62K psi).

Indien jy nie erge druk sien nie is die spoed verkeerd. Watter chrony is gebruik? Is jy dalk in die lande gelaai?
Dankie Oom Marius, dit is nie vir my geweer nie, ek is nie seker watter chrony hy gebruik het nie. Ekt die spoed verkeerd getik, askies. Dit moet 3170fts, dik vingers op Iphone keypad sukkel maar.

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 2:49 pm
by Dale SH
3170 fps still equates to +- 69000 psi

Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 9:53 pm
by Apie
My raai gaan wees 3130fps met 24.84gr S321 op 61680psi

Maar ek sou voorstel julle meet die maks tpl en seat 0.5mm van lands af.(neem aan die 59mm pas in magasyn)

My Tikka se keel is lekker lank en ek kon met gemak die 68gr laai teen 62mm

Dit bring nogal die druk aansienlik af en verhoog nodespoed.

Meet net eers mooi!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 9:59 pm
by Apie
Vir doel van die oefening

Wat sal die maks nodespoed wees met
53gr VMax
Tpl 59mm
S321
Looplengte 610mm

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Sun Aug 20, 2023 10:21 pm
by Dale SH
Assuming default burn rate of S321 and 30.9gn H2O, you could not safely reach node 2 ( 67 500 psi )
Node 3 would be at +- 3290 fps @ +- 50 000 psi

Re: Quickload Hulp met 223 en 68gr Hornady BTHP

Posted: Mon Aug 21, 2023 7:36 am
by Hano243
Danie vir die raad en insette,
Apie wrote: Sun Aug 20, 2023 9:53 pm My raai gaan wees 3130fps met 24.84gr S321 op 61680psi
Ek sal die vir hom hom deur gee om te probeer,