Page 1 of 1

Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 3:05 pm
by Reghardt
Middag Julle

Ek het so bietjie die laaste rukkie rond gespeel met die feeder van die induksie masjien wat ek gebou het. Dit probeer "modular" maak om op ander masjiene te werk. In hierdie video werk die feeder op die Quick Anneal masjien.

Sien sommer die link na die video wat ek gemaak het. Dit is bietjie lank, maar woud wys dat die feeder mooi loop.

Doppe getoets vanaf 222 Rem to 338LM.

https://youtu.be/UHXmH8Pz9l4

Mooi Dag

Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 4:02 pm
by pwdejager
Lyk baie nice, wat sal so iets kos?

Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 4:57 pm
by Reghardt
pwdejager wrote:Lyk baie nice, wat sal so iets kos?
Middag Oom PW

R3 300 per eenheid.

Vriendelike Groete
Reghardt

Sent from my SM-N980F using Tapatalk


Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 5:25 pm
by Gideon@1
Baie netjies!!

Wat is die koste van die totale pakkie?
(Annealer plus die feeder)

Groete

Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 5:29 pm
by Reghardt
Hi Gideon

Jy sal die Quick Anneal span moet kontak om prys op masjien te kry.

https://www.facebook.com/Quickanneal?mibextid=ZbWKwL

Die feeder is R3 300 per eenheid.

Mooi dag

Sent from my SM-N980F using Tapatalk


Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Aug 19, 2023 6:45 pm
by Gideon@1
Baie dankie!!
Waardeer!

Re: Induksie Anneal Autofeed

Posted: Sat Sep 09, 2023 9:13 pm
by Reghardt
https://youtube.com/shorts/JdaON9nM1ZU? ... ZgGmouG71n

Sent from my SM-N980F using Tapatalk