Almal hou van 'n boerepompie
Posted: Thu Aug 10, 2023 1:24 pm
.223 Vektor H5 te koop. (basies 'n pompaksie R4). Geweer is al gebruik, maar nog in goeie toestand. knaldemper, teleskoop en 4 magasyne (2x30 en 2x10) kom saam. Toegerus met picatinni - nie vas aan rompdeksel nie. Geweer skiet lekker en groepeer nie te sleg nie (foto van groepering by - 4 skote op 100m met klein vergroting teleskoop geskiet = 24mm)
Prys: R16, 500
Kontak Jaco
082 5710 113
Prys: R16, 500
Kontak Jaco
082 5710 113