Page 1 of 1

Botswana en handwapen

Posted: Thu Aug 10, 2023 10:04 am
by Viking
Ek ry einde Sept vir n troue Zeerust toe en die CZ ry saam!

Wil na die troue n draai maak in Botswana om familie te groet (so 4 dae).

Dis waar die probleem nou is, want die CZ kan nie oor die grens nie!

Hoe maak ek dan?

Re: Botswana en handwapen

Posted: Thu Aug 10, 2023 10:11 am
by junglejulian
Vriend was onlangs ook daar en het die wapen by Wildman ellisras ingeboek vir die paar dae.miskien is daar n wapenwinkel in zeerust wat kan help.

Re: Botswana en handwapen

Posted: Thu Aug 10, 2023 11:57 am
by .45
wapen winkel in Zeerust is Outdoor World. Nommer is 0186422269

Re: Botswana en handwapen

Posted: Thu Aug 10, 2023 12:27 pm
by Viking
Dankie het navraag gedoen by Outdoor world - lyk na die oplossing! Hulle verskaf stoor fasiliteite volgens die eienaar.