Page 1 of 1

Teleskoopringe Medium vir rimfire

Posted: Tue Aug 08, 2023 1:12 pm
by HeinM
Hallo vrinne!

Ek soek 25mm Medium Weaver-tipe ringe vir 'n pel se ou Mauser .22 geweertjie. Die slot lig hoog op, daarom is die lae ringe nie geskik nie. Ek het intussen 'n ou Redfield scopie opgesit, maar hy het 'n Hawke Vantage wat meer helder is. Soos genoem pas laasgenoemde egter nie met die bestaande lae ringe nie...

Hoor graag indien iemand kan help... Gooi maar 'n WA asb... 0833249683

Groetnis!

Hein Mostert

Re: Teleskoopringe Medium vir rimfire

Posted: Tue Aug 08, 2023 1:45 pm
by tripodmvr

Re: Teleskoopringe Medium vir rimfire

Posted: Tue Aug 08, 2023 3:29 pm
by J le Roux
Ek krap vanaand by die huis en laat weet jou.

Re: Teleskoopringe Medium vir rimfire

Posted: Tue Aug 08, 2023 7:10 pm
by J le Roux
Ek het vir jou Hein, ons praat more.

Re: Teleskoopringe Medium vir rimfire

Posted: Wed Aug 09, 2023 3:01 pm
by HeinM
J le Roux wrote: Tue Aug 08, 2023 7:10 pm Ek het vir jou Hein, ons praat more.
Baie dankie! Waardeer opreg ;)