More ouens,
Soos die opskrif heet - Ek is opsoek na n 34mm Lapping bar om n stel scope ringe mee by te kom. Ek het nog nooit nodig gehad om n stel ringe te lap nie, maar ek sit nou met n stel wat bietjie halstarrig is.
As iemand dalk weet waar ek gou een in die hande kan kry, of nog beter, as iemand in PTA / Centurion omgewing een het wat ek dalk gou kan leen sal ek baie dankbaar wees? S&O het slegs die Wheeler kit met 25mm en 30mm bar, en die invoerders het ooknie die 34mm weergawe nie.
Groete,
Lou
34mm lapping bar gesoek
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 34mm lapping bar gesoek
Kan jy nie een laat sny by 'n ingenieurswerke nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: 34mm lapping bar gesoek
My gedagte ook. Darem veel goedkoper.
