Page 1 of 1

22 Creedmoor

Posted: Fri Aug 04, 2023 10:06 am
by pwdejager
Wow, ek love my 243, maar die lyk baie goed .....

https://www.youtube.com/watch?v=kOHJQ_bpSwg

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri Aug 04, 2023 10:25 am
by Toyrsi
Baie lekker Kaliber. Selfde voema as n 22250 Ack.

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri Aug 04, 2023 10:27 am
by Capt. Yoda
Hulle gooi lekker

80gr ELD teen 3350fps

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri Aug 04, 2023 10:46 am
by Lategan1
Netjies, kry nou ‘ d… rse .223 om so te skiet!

Het anderdag opgelees, ek hou van.

Wie hier skiet ene?

Beste.

Re: 22 Creedmoor

Posted: Fri Aug 04, 2023 10:48 am
by SakoTrippel2
Daars 'n paar wat skiet in die Vrystaat, Namibië het ook 'n klompie. Manne praat goed van hom. Hy werk lekker vir die Jakkals en Bok skieters.

Sal lekker Gong skiet geweer ook maak.

https://www.primalrights.com/library/ca ... -creedmoor

Re: 22 Creedmoor

Posted: Sat Aug 05, 2023 8:08 pm
by JohanvB
Wie het so ‘n geweer met wie ek kan kontak maak asb.

Dankie

Re: 22 Creedmoor

Posted: Sat Aug 05, 2023 8:52 pm
by WihandV
Hallo Johan.

Jy kan my kontak. 072 een83 agt794.

Wihan

Re: 22 Creedmoor

Posted: Sat Aug 05, 2023 11:05 pm
by Lategan1