Page 1 of 1
357 Leer Holster
Posted: Fri Aug 04, 2023 8:28 am
by Rawstorne
Ek het 'n El Paso holster vir 'n .357 wat 'n nuwe huis soek.
Ek sal die vervoerkoste dek en met Pudo stuur.


Re: 357 Leer Holster
Posted: Fri Aug 04, 2023 6:08 pm
by wlm
Indien dit vir n 6 duim loop is, sal ek dit met graagte neem.
Re: 357 Leer Holster
Posted: Fri Aug 04, 2023 8:01 pm
by Rawstorne
wlm
Ek hoop jy is regs, want dit is vir 'n ses duim loop.
PM asseblief vir my jou naaste Pudo kas en selfoonnommer.
Ek stuur die holster vir jou.
Vrede
Rawstorne
Re: 357 Leer Holster
Posted: Fri Aug 04, 2023 8:48 pm
by wlm
Dankie maak so.
Re: 357 Leer Holster
Posted: Mon Aug 07, 2023 6:21 pm
by wlm
Ek sit weer n El Paso holster op. Gemerk 45 Auto maar my Hi Power pas ook in hom.