Page 1 of 1
Beretta 22lr pistool
Posted: Tue Aug 01, 2023 11:57 pm
by BenJacobs
Dag almal.
Ek adverteer namens my ma.
Sy wil graag haal Beretta mod 71 verkoop, baie mooi opgepas. Skiet baie lekker. Hy kom met 2 magasyne en 'n holster.
Lisensie is nog geldig en als reg.
Sy wil graag R3000 hĂȘ vir die pistool.
My WA no is 0787981262
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Wed Aug 02, 2023 7:25 am
by OosKaapJagter
Moenie hierdie pistool onderskat nie.
Dit was goed genoeg vir Israel se Mossad, wat 'n hele paar terroriste daarmee uitgehaal het.
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Fri Aug 04, 2023 4:11 am
by Rnaude
Jy het n Whatsapp Maat...
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Fri Aug 04, 2023 5:31 am
by gbvl
Baie lekker pistole. Al alle soorte ammo in myne geskiet en nog nie enige probleme gehad. Interesant om die mag extension te sien. Nie geweet mens kry dit. Neem aan twee ekstra rondtes?
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Tue Aug 29, 2023 2:30 pm
by BenJacobs
Stamp. Prys verlaag na R2000
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Wed Aug 30, 2023 8:19 am
by Grenslyn
Ek stuur vir jou 'n whatsapp.
Re: Beretta 22lr pistool
Posted: Sun Nov 05, 2023 1:02 pm
by Dcross
Goeiedag, is die pistool nog beskikbaar?