270Win: S365 of H4831SC?
Posted: Mon Jul 31, 2023 7:56 am
Nooit in my lewe gedink ek sal 'n 270Win besit nie, ek is 'n 7x64 ou, maar nouja hier sit ek nou.
Sonder om in te gaan op looplengte, dopkapasiteit, TPL ens. net die vraag:
Ek het nog so bietjie meer as drie blikke ou S365 en wil weet of ek dit moet gebruik of eerder H4831SC moet aanskaf vir die laai van 130gr Partitions en A-Frames en 150gr Oryx'e? Topspoed is nie vir my belangrik nie en ek skiet nie baie nie, waarskynlik minder as 80 skote per jaar uit vier jaggewere.
Ek luister by die radio.