Nog n herlaai vraag
Posted: Fri Jul 28, 2023 7:00 am
Goeie dag almal,
Ek het gewonder of die manne met QL kan advies gee rondom S365 en 250 tot 285gr punte in .338 Lapua. My geweer se loop is maar net 24" en ek wil graag weet of n vinniger kruit soos S365 kan werk of moet ek maar by Retambo of N570 bly?
Enige advies is welkom.