Page 1 of 1

308 met 185gr Juggernaut

Posted: Thu Jul 27, 2023 10:13 pm
by J.A.N
Goeie naand mense. My N550 is klaar maar ek het redelik S335. My node spoed met die N550 was 2621vps met ñ 26 duim loop. Ek wil net uitvind of ek naby aan dieselfde spoed sal kan kry as ek S335 gebruik sonder om oor maks druk te gaan met die 185gr Juggernaut?

Byvoorbaad dank

Re: 308 met 185gr Juggernaut

Posted: Fri Jul 28, 2023 4:38 pm
by Gawie(13mm)
JAN, met watter lading N550 het jy die spoed van 2621vps behaal?
Dopvolume en Tpl sal ook nogal nuttig wees.
Sonder die inligting is dit moeilik om 'n sinvolle afleiding te maak.

Re: 308 met 185gr Juggernaut

Posted: Fri Jul 28, 2023 7:26 pm
by J.A.N
Goeie naand
Die lading met die N550 was 45.2gr gewees met ñ TPL van 73mm en dop volume was 55.78gr.

Re: 308 met 185gr Juggernaut

Posted: Fri Jul 28, 2023 9:05 pm
by tripodmvr
S335 node naby 2520vps
S341 1/2 node by 2650vps en druk van 59k psi

Re: 308 met 185gr Juggernaut

Posted: Fri Jul 28, 2023 10:12 pm
by Gawie(13mm)
tripodmvr wrote: Fri Jul 28, 2023 9:05 pm S335 node naby 2520vps
S341 1/2 node by 2650vps en druk van 59k psi
SNAP!! ;D