Page 1 of 1

Howa 300PRC te koop

Posted: Thu Jul 27, 2023 2:02 pm
by Richard Palthe
Hallo almal. Ek sit die volgende in die mark-

Howa 300PRC 24” HB barreled action.
Smoking Guns kolf met verstelbare wangstuk en lengte. Kolf is gebed.
20moa rail by Corris Jencor Arms gekoop.
Warne Maxima Medium horizontal ringe.
Element Nexus 5-20x50 FFP MOA EHR1C reticle, volledig met oorspronklike verpakking ens. Geen merke/krappe nie.
APW Warbird Hunter silencer met oorspronklike verpakking ens.
Once fired Lapua doppe x100, net getumble, niks anders gedoen nie.
MTM ammo cases x2.
Hornady Match Grade bushing dies.
Omtrent n halwe blik Retumbo.

Corris Jencor Arms het die aksie ge blueprint en die sneller is verander na single stage omtrent 2lb.

Ek het die geweer nou vir 1 jaar en hy is regtig nog nooit hard geskiet nie. Ek het Hornady 225gr ELD match teen 2790fps geskiet. Die geweer het 100 skote deur.

Ek wil nie graag die pakkie opbreek nie.
Ek kyk na R57000 vir die lot.
Groete
Richard

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Thu Jul 27, 2023 3:22 pm
by Nico Harris
Die geweer skiet n bars hou!

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Sat Sep 02, 2023 6:29 am
by Richard Palthe
Hallo almal
Die teleskoop is verkoop en dus is die pakkie se prys aangepas na R30,000 vir die lot.
Saam met die pakkie het ek ook n headspace comparator en n modified case vir COL.
Groete
Richard
Nul 722001109

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Sun Sep 03, 2023 10:19 am
by PaulM
Môre Richard,

Indien jy wel sou oorweeg om die pakkie verder op te breek, sal ek belangstel in die Lapua doppe, asb.

Ek het self so 'n Howa 300PRC. Skiet bitter mooi tot op 2400m (daar hardloop ek uit teleskoop verstelling uit.... Vir nou.... ;D )

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Sun Sep 03, 2023 4:04 pm
by Richard Palthe
Hallo Paul
PM gestuur
Groete

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Tue Sep 05, 2023 3:55 pm
by Tiaan Vermeulen
Goeie middag Richard.

Ek wil net hoor of Paul die doppe oorgeneem het? Indien nie stel ek belang in hulle asook die Warbird en 2x ammo bokse.

lekker dag.

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Mon Sep 25, 2023 6:43 pm
by Richard Palthe
Hallo almal
Die pakkie is verkoop behalwe vir die kolf.
R6000 en hy is joune.
WhatsApp maar en ek kan meer foto’s stuur.
Groete
Richard

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Mon Sep 25, 2023 7:28 pm
by Wielie Waps
Pm gestuur

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Mon Sep 25, 2023 7:53 pm
by Richard Palthe
Die kolf is vir n Howa lang aksie.

Groete

Re: Howa 300PRC te koop

Posted: Wed Sep 27, 2023 1:58 pm
by Richard Palthe
Hiermee n paar foto’s van die kolf.
Stuur maar n WhatsApp indien meer detail benodig word.
Groete