Page 1 of 1
.22 Kort patrone
Posted: Thu Jul 27, 2023 1:35 pm
by HeinM
Hallo almal
Is hierdie patroontjies nog in die handel beskikbaar. 'n Pel van my soek van die ammo met 'n seer hart... Ek hoor graag...
Hein Mostert
Re: .22 Kort patrone
Posted: Thu Jul 27, 2023 1:41 pm
by Jaco vdW
Hallo Hein
Ek het n ruk gelede by SSK op Swellendam n pakkie S&B .22 Kort gekoop.
As dit oor die geraas gaan, Safari het tans CCI Quiet beskikbaar.
Re: .22 Kort patrone
Posted: Thu Jul 27, 2023 1:52 pm
by HeinM
Jaco vdW wrote: Thu Jul 27, 2023 1:41 pm
Hallo Hein
Ek het n ruk gelede by SSK op Swellendam n pakkie S&B .22 Kort gekoop.
As dit oor die geraas gaan, Safari het tans CCI Quiet beskikbaar.
Thanx
Nee, die pel het 'n rewolwertjie wat die kort patroontjies vat... Daai kort patroontjies klap vrek hard vir sy size
Groetnis!
Re: .22 Kort patrone
Posted: Thu Jul 27, 2023 3:35 pm
by Geno
Ek het 235x Swartklip .22Kort rondtes wat ek sal ruil vir 150x SK rondtes.
Re: .22 Kort patrone
Posted: Thu Jul 27, 2023 4:30 pm
by HeinM
Geno wrote: Thu Jul 27, 2023 3:35 pm
Ek het 235x Swartklip .22Kort rondtes wat ek sal ruil vir 150x SK rondtes.
Dankie! Ek het 'n PM gestuur...