Page 1 of 1

PMC .22-250 doppe en Hornady. 30cal Neck sizer

Posted: Mon Jul 24, 2023 7:44 pm
by Reloader422
Naand almal

Danksy klompie doppe wat ek by Sako75 hier gekry het sit ek graag die volgende weer op vir iemand. Pasella, net PUDO/Courier Guy/Post Net vir nemer se rekening.

- 26x Nuwe .22-250 PMC doppe.
- Hornady. 30 cal Nexk sizer. Goed gebruik, maar nog heel bruikbaar.

Laat weet maar as iemand belangstel.

Vriendelike groete
Pieter

Re: PMC .22-250 doppe en Hornady. 30cal Neck sizer

Posted: Tue Jul 25, 2023 7:16 am
by Rawstorne
Goeie môre Pieter


Indien die doppe steeds beskikbaar is, sal ek dit neem asseblief.

Baie dankie
Rawstorne

Re: PMC .22-250 doppe en Hornady. 30cal Neck sizer

Posted: Tue Jul 25, 2023 10:06 am
by Reloader422
Hi Rawstorne

Het jou pm gekry - Hulle is joune.

Praat van lyn af verder.

Necksizer nog beskikbaar.

Sent from my SM-A526B using Tapatalk


PMC .22-250 doppe en Hornady. 30cal Neck sizer

Posted: Fri Aug 04, 2023 8:21 am
by Rawstorne
Baie dankie vir die 22-250 doppe Pieter.

Ek waardeer dit.

Ek het dadelik die pakkie oopgeskeer.
Hulle is pragtig.

Daar is darem maar net iets aan blink doppe wat my diep binne roer.