Page 1 of 1

.338 Lapua AI

Posted: Sun Jul 23, 2023 8:57 am
by Lapua
Dagsê almal,

Weet enige van julle dalk waar in SA ek dalk n stel matryse sal kan kry vir die kalieber en natuurlik ook watter geweersmid in of rondom PTA dalk die nodige 40 grade reamer sal hê om die werk te doen? Nog n vraag, kan die geweersmid nie dalk die matryse wat ek reeds het ream om die nuwe dop te akkomedeer nie?

Ek luister graag.

Groete

Re: .338 Lapua AI

Posted: Sun Jul 23, 2023 10:39 am
by Ds J

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:06 am
by Lapua
Dankie Dd J,
Maar ek kon nie rerig n antwoord op my vraag kry by die topics nie.

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:40 am
by Capt. Yoda
Chrisjan by CD Precision in Randburg sal n reamer he, Jurgen Nezar in PTE sal vir jou DIEs maak 082 748 8241

Al sou jy n GS kon kry wat sy reamer in n hardened staal DIE sou wou in druk sou ek eder net nuwe DIEs laat maak, Nezar gaan vir jou DIEs van die doppe wat uit jou kamer uit kom maak.

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 8:51 am
by Lapua
Dankie Capt.
Ek sal hulle kontak

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 10:38 am
by Lapua
So bietjie terugvoer,
Chrisjan sê dat in my geval is die kool is nie die sous werd nie. My geweer se korter loop gaan veroorsaak dat al die kruit nie brand nie en dan sal ek ook natuurlik nie die ekstra 100-150fps kry wat ek soek nie.

Dankie vir die verwysing Capt.

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 11:37 am
by Wouter Roets
Lapua

Hoe lank is daai loop van jou?

Groetnis
Wouter

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 11:57 am
by Lapua
Hi Wouter,
Hy is 24" lank.

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 1:39 pm
by Wouter Roets
Shame! ;D Ja dit is darem so bietjie kort vir n 338 Lapua. Myne is darem so bietjie langer, ook nie veel nie, maar ek het nog net komplimente gekry oor sy dikte en profiel.

Groetnis
Wouter

Re: .338 Lapua AI

Posted: Mon Jul 24, 2023 3:08 pm
by Lapua
😂. My is n grower, not a shower.😁