Page 1 of 1
Watter vacuum sealer?
Posted: Sat Jul 22, 2023 9:10 am
by Lamtjop
Môre almal, ek soek n vacuum sealer vir eie gebruik. Watter make moet ek na kyk en watter make moet ek vermy. As julle weet van n plek wat hulle verkoop sal dit ook help. Baie dankie
Re: Watter vacuum sealer?
Posted: Sat Jul 22, 2023 11:50 am
by Ds J
Net nie n kleintjie nie!
Kry n industriële masjien as jy dit enigsins kan bekostig.
Re: Watter vacuum sealer?
Posted: Sat Jul 22, 2023 1:13 pm
by JohanvB
My opinie,
https://www.lavezzini.it/universal-298.html
Ek het die Universal, fantastiese masjien..
Praat met Tim, +27 (83) 381-5253
Gaan jou seker so R23000 kos, jy sal nooit terug kyk nie.
Watter vacuum sealer?
Posted: Sat Jul 22, 2023 7:32 pm
by Gian_dP
IMG_0035.png
Die groter eenhede is meer effektief, en van hulle werk met enige platieksakkie. Ek het van die eenheid gelees in SA Jagter tydskrif. Vir R2000 werk hy heel goed. Sny net sakkie groot genoeg , dan vacuum en seel hy baie goed.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Watter vacuum sealer?
Posted: Sat Jul 22, 2023 8:27 pm
by Christo
Ek stem. Myne werk al jare.