Page 1 of 1

Nordiske bipods

Posted: Wed Jul 19, 2023 3:50 pm
by DeonvTonder
Goeie dag almal,

Het enige iemand al met hierdie bipods (Nordiske) te doen gehad wat kan terugvoering gee. Is hulle die moeite werd om R2500 te spandeer of moet mens eerder bylas en bv Harris koop?

Dank en groete

Re: Nordiske bipods

Posted: Wed Jul 19, 2023 6:27 pm
by edwill
My opinion

Buy Harris, RF Tactical(local) or a Sinclair.



Sent from my SM-G990E using Tapatalk