Page 1 of 1
Magasyne te koop.
Posted: Wed Jul 19, 2023 2:54 pm
by Parker
Geen nut vir die volgende meer nie.
1. 2 x "happy sticks" vir Beretta 40 S&W. Met n Cydex dubbel magasyn hour. R1750 posgeld vir die koper.
2. Magasyn vir Ak 47. Hierdie is vir die real mccoy. R600. Ook posgeld vir die koper.
Re: Magasyne te koop.
Posted: Wed Jul 19, 2023 5:01 pm
by Parker
Parker wrote: Wed Jul 19, 2023 2:54 pm
Geen nut vir die volgende meer nie.
1. 2 x "happy sticks" vir Beretta 40 S&W. Met n Fobus dubbel magasyn houer. R1750 posgeld vir die koper.
2. Magasyn vir Ak 47. Hierdie is vir die real mccoy. R600. Ook posgeld vir die koper.
20230719_104949 (002).jpg
Re: Magasyne te koop. AK magasyn verkoop
Posted: Sun Jul 23, 2023 3:02 pm
by Parker
Manne lyk my ek het die pryse heel verkeerd op hierdie items?
Wat van R1400 vir die 2 x 40 S&W magasyne plus Fobus houer?
Posgeld vir die koper.
AK Magasyn verkoop. Stampie vir die res.
Re: Magasyne te koop.
Posted: Wed Aug 02, 2023 4:06 pm
by Parker
Geen belangstelling nie? Nie eers n offer nie? Ek sal beslis kyk na offers.
Re: Magasyne te koop.
Posted: Fri Aug 04, 2023 12:58 pm
by Parker
AK magasyn is tentatief verkoop. "Pending payment"
Re: Magasyne te koop.
Posted: Thu Aug 10, 2023 5:23 pm
by Parker
Stampie!!!!
Wat van R1400 vir die 2 x 40 S&W magasyne plus Fobus houer? Hierdie het nog nie baas gekry nie. Enige offers?
Posgeld vir die koper.
Whatsapp by Nulagteen362agt6agt3
AK Magasyn verkoop. Kon darem vir die koper so n paar pille ook in die pakkie gooi teen n goeie prys.
Re: Magasyne te koop.
Posted: Sun Aug 13, 2023 6:43 pm
by Parker
Wat van ek gee die 2 magasyne en Fobus verniet weg?
Posgeld R1100 vir die koper!