Page 1 of 1
303 (P14) Verkoop
Posted: Tue Jul 18, 2023 12:19 pm
by Kallie Fernhout
Hierdie geweer moet plek maak vir ander projek.
Ek is nie n groot kenner nie maar dit lyk vir my soos n P14 aksie.
Die loop is gaar so doel van die koop sal maar wees om iets te bou op die aksie
Maak my n redelike offer indien iemand belangstel dan gesels ons.
Kan nog n sak of twee weermag pitte ook in die pakkie gooi.
Enige offers hier rondom R4000
Groete
2.1.jpg
2.2.jpg
2.3.jpg
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Tue Jul 18, 2023 12:21 pm
by Kallie Fernhout
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Tue Jul 18, 2023 12:26 pm
by snakker
Dink reels spesifiseer dat jy moet prys bysit by advertensie..
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Wed Jul 19, 2023 8:54 am
by Kallie Fernhout
Stoot
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Thu Jul 20, 2023 8:58 am
by Kallie Fernhout
R4500
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Fri Jul 21, 2023 1:06 pm
by Kallie Fernhout
2.6.jpg
Onthou die klomp koele is by die pakkie daar in nog n klomp lee doppe ook. Ek was te lui om te tel maar dit is hier by die 300 rond.
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Mon Jul 24, 2023 3:22 pm
by Kallie Fernhout
R4000 Skille
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Mon Jul 24, 2023 3:39 pm
by DeonvTonder
Kallie wil jy as 'n pakkie verkoop of sal jy die ammo/lee doppe apart verkoop?
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Mon Jul 24, 2023 5:57 pm
by Gawie(13mm)
DeonvTonder wrote: Mon Jul 24, 2023 3:39 pm
Kallie wil jy as 'n pakkie verkoop of sal jy die ammo/lee doppe apart verkoop?
Koop die rondtes vir R 4 000,00 en kry die geweer verniet saam!!!

Re: 303 Lee Enfield
Posted: Tue Aug 22, 2023 9:20 am
by Kallie Fernhout
R3500 bokke
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Thu Aug 24, 2023 10:26 am
by Dries Skiet
Daai is n P14 nie n Lee Enfield nie. Baie goeie aksies vir groot kalibers.
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Thu Oct 19, 2023 2:49 pm
by Kallie Fernhout
Laaste stoot voor ek hom ingee by die polisie.
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Thu Oct 19, 2023 4:47 pm
by Ds J
Kallie, asb!
Gee hom vir iemand , en/of verkoop die ammunisie.
Êrens het iemand hom dalk nodig, maar kan dit nie bekostig nie.
Of handing hom in by n geweerwinkel om hom van jou naam af te kry.
Daar is altyd n kans dat hy via die SAP in n plaasaanval of ander moord gebruik word.
Re: 303 Lee Enfield
Posted: Fri Oct 20, 2023 8:05 am
by Dries Skiet
Verander jou opskrif na P14 toe, jy sal vinnig n koper kry.
Re: 303 (P14) te Koop
Posted: Fri Oct 20, 2023 9:11 am
by Kallie Fernhout
Dankie Dries.
Kom ons probeer
Re: 303 (P14) te Koop
Posted: Fri Oct 20, 2023 3:43 pm
by Johan Nel
Kallie ek kry jou nie gepm van my selfoon af nie. Stuur my jou nommer, dan gesels ons. Nul8een356viernul5agt
Re: 303 (P14) te Koop
Posted: Mon Oct 23, 2023 8:27 am
by Kallie Fernhout
Goeie more Johan ek sal jou kontak op jou nommer dankie.