Page 1 of 1

Opsoek na n' 22-250 dop

Posted: Fri Jul 07, 2023 8:12 am
by Chris (vdB)
Goeie more Almal

Wil graag hoor of hier van die Bloemfontein manne is wat dalk een of twee gevuurde 22-250 doppe het wat hulle nie weer gaan gebruik nie. Dit kan enige soort dop wees, wil net die dop gebruik om maksimum tpl te meet, sommer met die Locktite metode.

Byvoorbaat dank

Re: Opsoek na n' 22-250 dop

Posted: Fri Jul 07, 2023 3:31 pm
by Vleisie
Ek kom dalk Sondag of Maandag Bloem toe en het vir jou n paar 22-250 doppe as jy nog nie reg gekom het nie.

Re: Opsoek na n' 22-250 dop

Posted: Fri Jul 07, 2023 3:49 pm
by Chris (vdB)
Wonderlik, baie dankie Vleisie, ek sal dit baie waardeer.