Page 1 of 1

Burris Eliminator 4 te koop

Posted: Thu Jul 06, 2023 9:06 pm
by Creedmoor
Nog nooit gefit nie. Splinternuut in sy boks. Gun kon nie mounts kry vir die scope nie.

R32000
Wihan (083) 383-1721
Kempton Park

Re: Burris Eliminator 4 te koop

Posted: Fri Jul 07, 2023 7:42 am
by ruaanb
Jy Mount dit op n 0 moa picatinny rail(verkieslik) met die mounts wat saam kom