Page 1 of 1

wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 3:27 pm
by blaser
daar was alyd n privaat persoon wat die punte ingebring het
kan iemand dalk help met n naam of tel no

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 4:17 pm
by Rudi Fischer
Kiril by KK Guns & Ammo

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 4:31 pm
by Giepie
Is dit nou behalwe Wildman? Ek sien hulle het heelwat Berger koeëls.

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 8:08 pm
by blaser
nee daar was n afrikaanse ou ek dink hy was van witbank
ek soek 6mm vld 87 grain hunting

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 8:47 pm
by JF123
Sovêr ek weet word alle Berger en Lapua nou ingevoer deur Rapala. Ek praat onder korreksie, maar ek dink nie privaat mense kan nou meer die koeëls grootmaat self invoer nie.

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Wed Jul 05, 2023 10:52 pm
by SakoTrippel2
Nuwe naam van Rapala VMC wat Berger, VV, SK en Lapua invoer is Normark.

My staatmaker was altyd Kiril die Rus maar iewers het iets gebeur toe skiet sy pryse ook die hoogte in waar hy altyd aansienlik goedkoper was as die kompetisie.

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Thu Jul 06, 2023 11:43 am
by Fanta300
Skakel vir Inus. Dalk kan hy help
+27 (82) 554-9859

Re: wie verkoop berger punte

Posted: Thu Jul 06, 2023 2:37 pm
by blaser
dankie
lekker met die man gepraat maar hy het ook nie