Page 1 of 1

garmin e trex 10 hulp asb

Posted: Tue Feb 14, 2012 1:19 pm
by cassie_calvinia
kan iemnd wat die gps goed ken, sy nr vir my gee asb. wil jou more bel vir vinnige crash course. asb

Re: garmin e trex 10 hulp asb

Posted: Tue Feb 14, 2012 3:05 pm
by tripodmvr
Het die' GPS gegoogle en daar is handleidings en raad beskikbaar by manualowl.com. Miskien kan dit jou help.