Page 1 of 1

Howa 6.5CM loop en aksie

Posted: Tue Jul 04, 2023 7:51 am
by henried
More julle, ek is opsoek na 'n nuwe Howa loop en aksie.
Howa Dukloop, maks 24 duim loop.

Weet julle van 'n winkle wat het?

Re: Howa 6.5CM loop en aksie

Posted: Tue Jul 04, 2023 8:15 am
by RUPERT
Probeer Camdix in Krugersdorp

Re: Howa 6.5CM loop en aksie

Posted: Tue Jul 04, 2023 8:23 am
by henried
RUPERT wrote: Tue Jul 04, 2023 8:15 am Probeer Camdix in Krugersdorp
Dankie, ek maak so.

Re: Howa 6.5CM loop en aksie

Posted: Wed Jul 05, 2023 10:06 am
by henried
Een by Wildman Vanderbijl gekry wat man nie betaal het nie, teen ou prys.... ;D ;D ;D