Page 1 of 1

GRS Berserk vir Howa Kort Aksie

Posted: Sat Jul 01, 2023 4:32 pm
by simonsmal
GRS Berserk vir Howa Kortaksie (223,243,308,6.5CR) - R7500 neg soos nuut - CenturionImage


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: GRS Berserk vir Howa Kort Aksie

Posted: Sat Jul 01, 2023 6:26 pm
by Gawie(13mm)
NaandsĂȘ.

Ek het 'n vriend wat sal belangstel. Hy is ongelukkig in die jagveld tot Maandag.
Ek sal die kolf namens hom neem indien jy nie tot dan kan wag.

Groetnis,

Gawie

Re: GRS Berserk vir Howa Kort Aksie

Posted: Sat Jul 01, 2023 9:46 pm
by Gawie(13mm)
Rainier het nou net per Whatsapp laat weet dat hy die kolf sal neem. Ons praat verder op Whatsapp.
Groetnis.

Re: GRS Berserk vir Howa Kort Aksie

Posted: Mon Jul 03, 2023 10:43 am
by simonsmal
Kolf verkoop aan Dawie/Reinier


Sent from my iPhone using Tapatalk