Page 1 of 1

Black Moose 1-6x24 teleskoop te koop

Posted: Wed Jun 28, 2023 12:59 pm
by toelie
Manne

Ek het nie meer n nut vir die teleskoop nie en graag plaas ek hom in die mark.

Black Moose 1-6x24 IR in n goeie kondisie.

Posgeld vir die koper se rekening.

R 2000
Krugersdorp
083 377 5310

Groete

Re: Black Moose 1-6x24 teleskoop te koop

Posted: Thu Jun 29, 2023 11:38 am
by toelie
Verkoop aan Kriek

Dankie

Re: Black Moose 1-6x24 teleskoop te koop

Posted: Wed Jul 05, 2023 8:23 pm
by Aceofspades
Baie dankie. Hy het vandag hier aangekom en sal hom die naweek probeer op die karbyntjie.

Sent from my BV9900E using Tapatalk


Re: Black Moose 1-6x24 teleskoop te koop

Posted: Thu Jul 06, 2023 10:43 am
by toelie
Stuur my n foto as jy hom gemount het asb

Re: Black Moose 1-6x24 teleskoop te koop

Posted: Fri Jul 07, 2023 4:20 pm
by Aceofspades
Ek wag nou net vir ander ringe. Maar hy gaan mooi loop.Image

Sent from my BV9900E using Tapatalk