Page 1 of 1
nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:49 am
by cassie_calvinia
fotos nie duidelik. hoop jul kan uitmaak. moet se, ek noggal trots op my hande werk. hy werk lekker, het gisteraand 1rste bloed ook getrek[img width=560 height=420]
http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10445.jpg[/img][img]
http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10444.jpg[/img[img]
http://i1086.photobucket.com/albums/j45 ... C10442.jpg[/img]]
my gps kom vandag, dan kom hy langs remote.
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:50 am
by cassie_calvinia
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:51 am
by cassie_calvinia
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 12:07 pm
by Chris101
Cassie
TIPS
Jy gaan jou Gps koekoes maak op die stoel onthou hy moet rigting hou.
Daai ligte van jou n 5 l plasiek verfblik werk baie lekker gewone 14dm bakkie tjoep in ringe
gesny sit hom vas of n hopitaal plaat.
101
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 1:16 pm
by cassie_calvinia
sal die verfblik ding try, dankie
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 1:26 pm
by Ian
Middag Cassie
Geluk met die nuwe bakkie, mag hy sommer baie jakkalse laai.
Voorstel met die lig cover. Kry vir jou 'n paar bow bud velle 5mm dik. Sny hulle die regte omtrek van die lig en plak met Genkem kleefmiddel. Die cover is baie baie lig en werk uitstekend vir my. Hier is 'n voorbeeld.
Groete Ian
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 4:34 pm
by MEERKAT
Cassie
Roes bruin blompotte by Shoprite pas mooi oor die lampe en is lekker lig. Watse 9.44 ding is daardie?
Knou goggas af
MEERKAT
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 4:43 pm
by BLOK
MEERKAT wrote:
Watse 9.44 ding is daardie?
Ek dink dit is n horlosie vir tyd hou as jy roep
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Tue Feb 14, 2012 10:31 pm
by cassie_calvinia
dit is horlosie
Re: nuwe stoel wat ek gebou het
Posted: Wed Feb 15, 2012 5:31 pm
by Boskraai
Cassie
Dit lyk sommer baie netjies, nou kan hulle sommer time of death ook kry met die horlosie naby

.
Boskraai