Page 1 of 1

Sauer & Son 200 in 375 Holland & Holland

Posted: Wed Jun 28, 2023 9:19 am
by RabieL
n Klient van my wil sy Sauer & Son Modell 200 geweer verkoop. Die kaliber is 375 Holland en Holland. Ander lope kan deur die agente vir die geweer bestel word. Die geweer is amper nog splinter nuut en het nie 100 skote gevuur nie. Saam met die geweer kom n geweer tas, en die geweer is toegerus met n Swarovski Habicht 6 x 42 Teleskoop.

Die geweer is reeds oorgedra na Handelaar voorraad in Port Elizabeth. Ek kan geskakel word op 066 536 0074 vir belangstellendes. Verkoop Prys is R 70 000-00.

Re: Sauer & Son 200 in 375 Holland & Holland

Posted: Wed Jun 28, 2023 9:20 am
by RabieL
Nog Fotos

Re: Sauer & Son 200 in 375 Holland & Holland

Posted: Wed Jun 28, 2023 4:41 pm
by Giepie
Ai jai jai. Dit is mooi roere daardie. Ek kan maar net drool. :laugh: 'n Vriend van my het so een ook in 375H&H, sy vrou het een in 93x62 linkerhand. Uiters akkuraat, baie bokke het al voor daardie gewere geval.

Re: Sauer & Son 200 in 375 Holland & Holland

Posted: Wed Jun 28, 2023 7:02 pm
by Pvdw
My swak hart!! Sauer leer lankal nie meer hoe om mooi gewere te maak nie.