Page 1 of 1

Teleskope te koop

Posted: Tue Jun 27, 2023 8:42 am
by Hein22
Ek het twee Optisan teleskope om te verkoop. Hulle is nog splinter nuut. Hulle is ideaal vir windbukse en .22 gewere en is so ontwerp om minimale paralaks foute op korter afstande te verseker. Die persoon vir wie ek hulle aangeskaf het se omstandighede het verander en kan hulle nie meer koop nie.

Retail verkoop hulle vir meer as R9000, ek soek R6800 elk, posgeld uitgesluit.

https://youtu.be/VK7irfa6ufM

Re: Teleskope te koop

Posted: Tue Jun 27, 2023 8:55 am
by kettieklip
Meer detail op die teleskope?
Foto wys 10x32?

Re: Teleskope te koop

Posted: Tue Jun 27, 2023 9:01 am
by Hein22
Sorry, ek moes spesifiseer. Dit is die 10x32CP model. Kruishaar lyk soos volg.

Re: Teleskope te koop

Posted: Tue Jun 27, 2023 10:46 am
by Hein22
10x32CP

Re: Teleskope te koop

Posted: Mon Jul 03, 2023 1:46 pm
by Hein22
Bump

Sent from my SM-A515F using Tapatalk