Page 1 of 1

Remington .22

Posted: Sun Jun 25, 2023 8:22 am
by Lapua
Dag sĂȘ,

Ek het n enkelskoot Remington .22 wat ek oorweeg om te verkoop. Die geweertjie het n lekker klein kolf en die loop was effe korter gemaak om alles in peporsie te hou en hy kom met n scope. Hy is die perfekte skiet ding vir n jong skut.
Ek soek graag R2800.00 vir hom en ek sal fotos as daar belangstelling is.

Groete,

Re: Remington .22

Posted: Sun Jul 09, 2023 9:10 am
by Lapua
Stampie

Re: Remington .22

Posted: Mon Aug 14, 2023 9:30 am
by Friedland
Is die geweertjie nog beskikbaar? Fotos na 0sewe3 agt 7 1 9299 asb

Re: Remington .22

Posted: Mon Aug 14, 2023 11:09 am
by Lapua
Ek sal fotos stuur

Re: Remington .22

Posted: Tue Aug 15, 2023 9:26 am
by Toxxyc
Lapua, sal jy vir my ook 'n foto of twee aanstuur, groot asb? Ek soek al 'n rukkie na so geweertjie om die kleingoed mee bekend te maak met skietgoed, en my .30-06 is net effens te rof. Ek gaan die mannetjies skop-sku maak nog voor hulle begin het.

Re: Remington .22

Posted: Wed Nov 08, 2023 6:50 am
by Lapua
Stampie

Re: Remington .22

Posted: Wed Nov 08, 2023 9:57 am
by Toxxyc
Ek moet byvoeg, dit is 'n bargain. As ek nie retrench is nie, sou ek hierop gespring het.

Re: Remington .22

Posted: Thu Nov 09, 2023 5:56 am
by Charl.308
More Lapua

Kan jy vir my ook asb fotos aanstuur.
0ag2 92vyf 096ag

Dankie

Re: Remington .22

Posted: Wed Nov 13, 2024 6:20 pm
by Toxxyc
Ek onthou nou hiervan. Lapua, as hy nog beskikbaar is, sal ek hom graag wil neem!

Re: Remington .22

Posted: Wed Nov 13, 2024 8:11 pm
by Lapua
Jammer Toxxyc,
Hy was letterlik Saterdag by Sable Arms in geboek vir due nuwe eienaar.

Re: Remington .22

Posted: Thu Nov 14, 2024 8:25 am
by Toxxyc
Ja dis nou 'n jammerte. Sal my leer om retrench te wil word... :D