Page 1 of 1

Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Sat Jun 24, 2023 12:49 pm
by Apie
Geweer in baie goeie toestand.

Lading ontwikkeling gedoen en net ‘n paar skote geskiet(verlede jaar laas met hom 2 swartwillies geklits)

Sal 30mm ringe en 100 Norma doppe (24 once fired) 76 nog gelaai met Norma 143gr Bondstrikes ingooi

Teleskoop nie deel van pakket.

R22000
Image
Image
Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Sat Jun 24, 2023 2:25 pm
by Jacques.308
Hi Apie jy dalk fotos van groeperings

Sent from my SM-S901E using Tapatalk


Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Sat Jun 24, 2023 2:36 pm
by Apie
Jacques.308 wrote:Hi Apie jy dalk fotos van groeperings

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Nee Jacques

Nooit geneem nie, het letterlik 2ladings geskiet om GRT te kalibreer en die geweer het onder 1 duim op 100m gegroepeer en ek is jagveld toe na ek gezero het..

6.5x55 vir Vlakte/Berg/Ribbok Jag
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Sun Jun 25, 2023 7:01 pm
by herman.bonsma
Naand Apie, my vriend Francois Viljoen stel baie belang in die Tikka. Sy selnr. is (082) 787-5505. So nie, voorsien jou nommer dan stuur ek aan. Groete, Herman Bonsma


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Mon Jun 26, 2023 9:15 pm
by herman.bonsma
Apie?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Mon Jun 26, 2023 9:22 pm
by Apie
Yes man!
Lang dag

Hy kan my kontak op nul agt 2, 3 2 3 4 8 7 8


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Tikka T3 6.5x55 Hunter

Posted: Tue Jun 27, 2023 7:47 am
by herman.bonsma
Dankie ek stuur vir Francois.


Sent from my iPhone using Tapatalk