Page 1 of 1

.243 Komponente

Posted: Tue Jun 20, 2023 9:04 pm
by Jacques du Plooy
Adverteer namens 'n skiet vriend.
Oorgegaan vanaf .243 na XC.
Het 62 ongebruikte Lapua doppe uit 'n batch @R12/dop.

Redding Type S match neck dié set met die micrometer seating die, bushing neck die en body bump die. Baie min gebruik voor hy oorgeslaan het @ R4500.

Of R5000 vir die pakket.

Gesels asb sommer op die draad.

Re: .243 Komponente

Posted: Tue Jun 20, 2023 9:21 pm
by Arnold
Ek sal die doppe neem asb.

Re: .243 Komponente

Posted: Thu Jun 22, 2023 2:15 pm
by Bosbevark
Middagsê
Is die doppe toe verkoop?

Sent from my SM-A526B using Tapatalk


Re: .243 Komponente

Posted: Thu Jun 22, 2023 2:36 pm
by Arnold
Ek wag nog vir reaksie op die draad :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: .243 Komponente

Posted: Thu Jun 22, 2023 2:52 pm
by Bosbevark
Reg so Arnold
Hoop hy kom terug na jou toe

Sent from my SM-A526B using Tapatalk


Re: .243 Komponente

Posted: Thu Jun 22, 2023 9:03 pm
by Jacques du Plooy
Arnold wrote: Thu Jun 22, 2023 2:36 pm Ek wag nog vir reaksie op die draad :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Jammer Arnold, ek het 'n pm gestuur met die baas van die doppe se nommer. Ek doen dit gou weer.

Re: .243 Komponente

Posted: Thu Jun 22, 2023 9:59 pm
by Arnold
Dankie ;)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: .243 Komponente

Posted: Fri Jun 23, 2023 2:47 pm
by Arnold
Klink of ek gaan regkom ;)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk