Page 1 of 1

SOMCHEM BATCH DEVIATION en veroudering.

Posted: Tue Jun 20, 2023 8:09 am
by projagter
WAAR IS DIE SLIM MANNE ?? Help.
Wat kan die effek en invloed van bv S335 lot tot lot ontbranding afwykings (batch deviation ) wees. ???
Kan die verskil in lot ontbranding tempo (deviation) tussen twee lotte by/met dieselfde lading bv 'n verskil van 150 vt per sek. maak met S335. ?
Wat kan die effek van veroudering van kruit wees en hoe groot??
Verouder kruit binne in gelaaide ammo en hoe gou.

Bekvol vir die slimmer manne se aandag en reaksie.

Re: SOMCHEM BATCH DEVIATION en veroudering.

Posted: Tue Jun 20, 2023 12:58 pm
by Capt. Yoda
projagter wrote: Tue Jun 20, 2023 8:09 am WAAR IS DIE SLIM MANNE ?? Help. Wouter sit seker weer en niks doen
Wat kan die effek en invloed van bv S335 lot tot lot ontbranding afwykings (batch deviation ) wees. ? Baie
Kan die verskil in lot ontbranding tempo (deviation) tussen twee lotte by/met dieselfde lading bv 'n verskil van 150 vt per sek. maak met S335. ? Dit is nie onmoontlik nie
Wat kan die effek van veroudering van kruit wees en hoe groot?? Veroudering het geen effek op die kruit nie mits dit goed geseel was, as dit vog by gekry het sal dit stadiger brand en as dit droog geword het sal dit vinniger brand
Verouder kruit binne in gelaaide ammo en hoe gou. Nee, as die koel bo in is en die primer is onder in is dit n geseelde eenheid MAAR as jy hom lank laat staan gaan jy n chemiese bind tussen die koel en die dop nek kry wat jou daai ekstra 150fps gaan gee

Bekvol vir die slimmer manne se aandag en reaksie.
..

Re: SOMCHEM BATCH DEVIATION en veroudering.

Posted: Sat Jun 24, 2023 10:28 am
by projagter
Dankie Capt
Ek sien die Somchem blikke het vervaldatum op?

Re: SOMCHEM BATCH DEVIATION en veroudering.

Posted: Sat Jun 24, 2023 4:54 pm
by Capt. Yoda
Solank dit nie snaaks ruik of lyk nie kan jy maar laai