Page 1 of 1

Koopervaring van 2 winkels

Posted: Sun Jun 18, 2023 7:27 pm
by Chevvy SS
Het enige iemand al besigheid gedoen op Dooierus of met Outthertradventures?

Re: Koopervaring van 2 winkels

Posted: Mon Jun 19, 2023 9:27 am
by Yogi
Ek ken nie Outhere nie, maar het al met dooierus besigheid gedoen. Ken die eienaar (Cornel)persoonlik. Hy toets self alle scopes voordat hy dit te koop aanbied, so kan hom sterk aanbeveel. Hy het ook goeie verhouding met meeste agente so hy laat baie van die teleskope by hulle nagaan voordat hy dit weer bemark.